FREDERIK: DIE GELUKKIGE SEUNTJIE

Frederik sitting on a seesaw and laughing in the garden

Eendag nie so lank gelede nie, is ‘n seuntjie in ‘n regte hospitaal gebore. Sjoe, sy Mamma en Pappa was so bly dat hulle so ‘n oulike seuntjie kon kry. Frederik het soms lekker gedroom en in sy slaap geglimlag. ‘n Glimlag is wanneer jy nou nie heeltemal lag nie, maar lekker kry. Hy was baie lief vir maatjies en as hy so glimlag in sy slaap, het hy gedroom hy speel met sy maatjies in die park.

Page 1 / 813%
FREDERIK: DIE GELUKKIGE SEUNTJIE

FREDERIK: DIE GELUKKIGE SEUNTJIE

Author: John Doe

Age Range: 3-6 years

9.0